Ek weet nie of jy die nuwe Suid-Afrikaanse advertensie vir die inspuiting (jab) om die pandemie hok te slaan, gesien het nie. Dit is lagwekkend omdat kykers se intelligensie ernstig onderskat word.
Lees voort “Pandemie-advertensie op kykNet onderskat kykers se intelligensie”