‘n Oggend in Almaty se metro stasies

Dit is reg, jy lees reg. Almaty het ‘n ondergrondse moltreinstelsel. Die treinstelsel is nie baie lank nie, maar hulle beplan om goed uit te brei teen 2035. Mooi is dit beslis. Ek was in Maart saam met ‘n gids by een van die stasies af. En toe moet ek die ander 8 ook sien. … Lees voort ‘n Oggend in Almaty se metro stasies