Akteurs wat hulle rolle dalk te goed speel …

Het jy al Silence of the Lambs, waarin Anthony Hopkins 'n reeksmoordenaar speel, gesien? Ek het hierdie fliek alleen in die aand in Welkom gekyk. My kar was onder in die parkade geparkeer. Ek het gesorg dat ek saam met mense afstap, in my kar gespring, die deure gesluit en met die dakliggie aan gery … Lees voort Akteurs wat hulle rolle dalk te goed speel …