Die afgelope week voel ek goor. Opgeblaas, lusteloos, word nie honger nie en as ek wel eet, voel ek vol as ek skaars aan my kos begin raak het. Asof ek ‘n baie groot bord kos verorber het.
Lees voort “Kokosneutmelk ‘n kuur vir ‘n maagseer”Die afgelope week voel ek goor. Opgeblaas, lusteloos, word nie honger nie en as ek wel eet, voel ek vol as ek skaars aan my kos begin raak het. Asof ek ‘n baie groot bord kos verorber het.
Lees voort “Kokosneutmelk ‘n kuur vir ‘n maagseer”