Kleinkind is ‘n versamelaar. En as hy een begin, is daar reëls wat nie gebreek mag word nie. Hy pas sy versameling soos goud op.
Lees voort “Kleinkindpret: ongeplakte plakkers …”Etiket: kleinkindpret
Kleinkindpret: Ai wêna
Kleinkind kan Afrikaans en Engels bykans ewe goed praat en verstaan. Engels leer hy homself deur sy stories.
Lees voort “Kleinkindpret: Ai wêna”Kleinkindpret – ek is alleen!
Ons was drie weke by die see. En in daardie tyd het jongste kleinkind vreeslik na ons verlang. En ek en oupa na hom.
Lees voort “Kleinkindpret – ek is alleen!”Blippi se wêreldtoer …
Ek wonder of die meeste van my blogvriende gaan weet wie Blippi is, want, as dit nie vir my en kleinseun se speel was nie, het ek ook nie geweet wie hy is nie …
Lees voort “Blippi se wêreldtoer …”Beskermd: Kleinkindpret? Gesigtrekfoto’s
Kleinkindpret: Donderweer
Gistermiddag gaan stap ek en kleinkind, niemand mag saam stap nie. Net ons twee.
Lees voort “Kleinkindpret: Donderweer”