Toe ons nog vreeslik jonk was, het manlief skofte gewerk. En ek het skoolgehou. Dus kon ons mekaar soms maar min sien. As die een wakker was, het die ander een geslaap of vir werk reggemaak.
Lees voort “As kosblik vir manlief moeite word …”Toe ons nog vreeslik jonk was, het manlief skofte gewerk. En ek het skoolgehou. Dus kon ons mekaar soms maar min sien. As die een wakker was, het die ander een geslaap of vir werk reggemaak.
Lees voort “As kosblik vir manlief moeite word …”