Ons jongste kleinkind en enigste van seun kuier elke week Mandag en Vrydag by my. Soms korter en ander kere langer, maar van nous af bly hy die hele dag by ouma, want mamma moet twee dae ‘n week teruggaan werk toe.
Lees voort “Kleinseuntjie probeer Bekka aan die leiband lei …”