Gepubliseer in Tegnologie

10 beste toepassings vir groot dokumente

Soms moet mens groot dokumente deel, maar weier jou rekenaar om dit te stuur, of jy kry ‘n foutboodskap van die ontvanger se eposstelsel omdat sulke groot lêers nie toegelaat word nie. Daar is egter ‘n aantal keuses beskikbaar om die probleem te oorkom. My top 10 keuses in alfabetiese volgorde word vervolgens bekendgestel.

Lees voort “10 beste toepassings vir groot dokumente”