Ek het op skool fiets gery, vanaf die huis op die plot by die vendusiekrale aan die een kant van Ermelo, tot by Hoërskool Ermelo aan die heeltemal ander kant van Ermelo.
Lees voort “Bergfietsry op 50”Etiket: Ermelo
My trourok …
Vanoggend herinner my iPad my aan hierdie foto van my in my trourok. Geneem op 30 Januarie 1982, en dus amper 40 jaar gelede.
Lees voort “My trourok …”