Prettige oomblik in parkeerterrein in Little Falls

Vanoggend is ek en manlief die strate in. Ons wil die huis steeds verkoop en die agent het te vertelle dat een moontlike koper van mening is dat die huis nie modern genoeg is nie. Ons gaan die vier badkamers so bietjie moderniseer. Nuwe storte en nuwe goedjies vir die handdoeke, toiletrolle en so meer. … Lees voort Prettige oomblik in parkeerterrein in Little Falls