Ons het ‘n plasie langs die Vaal. Piepklein, net-net groot genoeg om wel ‘n plaas genoem te word. Daar wil ons eendag gaan aftree.
Lees voort “Herinneringe aan Steve, ons boerbok”Ons het ‘n plasie langs die Vaal. Piepklein, net-net groot genoeg om wel ‘n plaas genoem te word. Daar wil ons eendag gaan aftree.
Lees voort “Herinneringe aan Steve, ons boerbok”