Eerste hoofstuk in ‘n boek is beskikbaar

Ek het, tot 'n jaar gelede, nie in my wildste drome gedink dat ek 'n hoofstuk vir 'n akademiese boek sou skryf nie. Tog is ek tans besig met 'n hoofstuk vir 'n tweede boek. Dit het so gekom. So jaar gelede lees ek 'n Call for Proposals op LinkedIn raak. Alice Diver, 'n dosent … Lees voort Eerste hoofstuk in ‘n boek is beskikbaar