Sosiale isolasie vanuit ‘n oud-onderwyser-ala-opvoedkundige-navorser ala huisvrou-perspektief

Vanoggend is ek lus om sommer iets oor sosiale isolasie vanuit drie verskillende perspektiewe te skryf. Al drie perspektiewe is my eie. As oud-onderwyseres As oud-onderwyseres, wens ek dat so iets my getref het toe my eie kinders op skool was. Een-en-twintig-dae in skooltyd en die Aprilskoolvakansie om in my eie kinders te belê, dae … Lees voort Sosiale isolasie vanuit ‘n oud-onderwyser-ala-opvoedkundige-navorser ala huisvrou-perspektief