Dit reën sedert Vrydag elke dag. Sag, maar deurdringend. En dus is die Hennopsrivier weer te vol. En word ons gholfbaan weens oorstromings gesluit.
Lees voort “Pretoria tweede koudste plek in land vandag”Dit reën sedert Vrydag elke dag. Sag, maar deurdringend. En dus is die Hennopsrivier weer te vol. En word ons gholfbaan weens oorstromings gesluit.
Lees voort “Pretoria tweede koudste plek in land vandag”