‘n Ondersoek na die tegnologiese-pedagogiese-en-inhoudkennis waartoe die Arend-toep toegang verleen

So dankbaar dat hierdie artikel deur die proses is en so pas aanlyn gepubliseer is. Opsomming Die Arend-toep is in Mei 2018 ontwerp en ontwikkel om toegang tot die webgebaseerde Arend, ’n aanlynleeromgewing vir onderwysers, te verbeter. Die doel van hierdie gelyktydiggeneste-gemengdemetodes-navorsing was om die gedeelde kennisbasis wat in Arend geskep word te ondersoek om … Lees voort ‘n Ondersoek na die tegnologiese-pedagogiese-en-inhoudkennis waartoe die Arend-toep toegang verleen