Wiskunde was my gunsteling vak op skool. En ek sien op my laerskool rapporte wat so met die groot trek uit ons huis raakgepak is dat ek bykans altyd 100% daarvoor gekry het.
Lees voort “Loutere plesier as ek en statistiek mekaar vind”Etiket: Gepubliseerde artikels
A learning-oriented framework for eportfolios
Die volgende artikel is in ‘n internasionale vaktydskrif gepubliseer. Ek het op die redaksie van die tydskrif gedien. ‘n Heerlike ervaring.