Emirates bring ons in gerief huis toe

Manlief het sy werk in Kazakhstan so binne die inperkings voltooi. En ons kon huis toe kom. Dit was een stresvolle week of twee, want Suid-Afrika se grense was nog toe-erig. Ons moes aansoek doen om te self-isoleer. En toe gaan die grense oop en was ons, met die Here se genade van die eerste … Lees voort Emirates bring ons in gerief huis toe