DeBen, Noord-Kaap

Ek het vertel dat ons verlede Sondag uitgery het na Doringdraad Kontrei-Kuierplek. En dat ek verras was deur die Afrikaans teen die mure, die mooi binnenshuise versiering. En dat ek regtig graag die atmosfeer wou beleef en nie net kos vat en loop nie. Wel, ek het ook vertel dat ek meer oor die dorpie … Lees voort DeBen, Noord-Kaap