Nevan, die blou-oog Siberiese Husky

Hierdie plasing vorm deel van die volgende bloguitdaging: “Die wêreld verander teen ‘n vinnige spoed, ons kleinkinders word met ‘n selfoon en tablet in die hande groot. Hulle draai ‘n kraan oop, kry lopende water, sit ‘n skakelaar aan en daar is elektrisiteit. Sit ‘n TV aan en kyk ‘n storie. En dink selfs oumas … Lees voort Nevan, die blou-oog Siberiese Husky