Die mens is nie ‘n eiland nie, selfs al dink sommiges van ons dat ons eerder alleen in ‘n berg wil bly as om deur mense omring te word.
Lees voort “Persoonlike ontwikkelingsnetwerke”Etiket: my publikasies
‘n Ondersoek na die tegnologiese-pedagogiese-en-inhoudkennis waartoe die Arend-toep toegang verleen
So dankbaar dat hierdie artikel deur die proses is en so pas aanlyn gepubliseer is.
Lees voort “‘n Ondersoek na die tegnologiese-pedagogiese-en-inhoudkennis waartoe die Arend-toep toegang verleen”