Covid-19, die ongevraagde virus van 2020

Ons sou 21 Maart 2020 na Suid-Afrika gevlieg het om eers 6 April terug te keer. Om daar te wees vir ons nuwe kleinkindjie se geboorte. En vir my ma se 80 ste verjaarsdag. Ons kaartjies is vroeg in Januarie reeds gekoop om die twee feestelike dae te gaan bywoon. Toe tref die nuus ons, … Lees voort Covid-19, die ongevraagde virus van 2020