21 dae, soveel dae neem dit om ‘n gewoonte aan of af te leer

Dit neem 21 dae om 'n gewoonte aan of af te leer. Die afleer is na my mening die moeilikste van die twee. Toe my lyf uiteindelik besluit ek luister nie nadat ek al soveel waarskuwings gekry het nie, het sy gestaak. Die oomblik as ek laktose inkry, moes ek die naaste badkamer soek. En … Lees voort 21 dae, soveel dae neem dit om ‘n gewoonte aan of af te leer