Reis in die gees: Sê vir Speak to Go waarheen jy wil gaan

Google se nuwe tegnologie, Speak to Go, maak dit tans moontlik om in die gees na plekke te gaan waarheen die vlees nie kan gaan nie. Sit net Virtuele Realiteit (VR) kopstuk op, sê die naam van die plek waarheen jy wil gaan en voila, jy is daar! Google se nuwe program, Speak to Go, … Lees voort Reis in die gees: Sê vir Speak to Go waarheen jy wil gaan

Globale tegnologie erken Afrikaans

Afrikaans laat haar nie onderdruk nie, dit is juis dan wat sy mense verplig om van haar kennis te neem. In hierdie artikel verwys ek na drie groot internasionale tegnologie-huise wat hul tegnologie in Afrikaans beskikbaar stel, naamlik Google, WordPress en Firefox. Daarmee word professor AP Grove se voorspelling in 1981 dat 'n taal, wat … Lees voort Globale tegnologie erken Afrikaans

Groot dokumente om te stuur? 10 beste toepassings

Soms moet mens groot dokumente deel, maar weier jou rekenaar om dit te stuur, of jy kry 'n foutboodskap van die ontvanger se eposstelsel omdat sulke groot lêers nie toegelaat word nie. Daar is egter 'n aantal keuses beskikbaar om die probleem te oorkom. My top 10 keuses in alfabetiese volgorde word vervolgens bekendgestel. Adobe … Lees voort Groot dokumente om te stuur? 10 beste toepassings