Doringbome en wag-‘n-bietjies

Van van nog 'n reuse doringboom Ons het, toe ons die erf langs die Vaal ontbos het, 'n aantal doringbome en blinkblaar-wag-'n-bietjies uitgehou om die erf te versier. Anders as wat ons verwag het, groei die doringbome teen die spoed van weerlig en dan val hulle omdat hulle geen aandag aan die ontwikkeling van 'n … Lees voort Doringbome en wag-‘n-bietjies

Die ouer-onderwyservenootskap

Ouers vra gereeld vrae op my Facebook-groep RSA-onderwysers soos: Mag ‘n onderwyser so en so straf toepas as kind nie opgelet het nie, huiswerk tuis vergeet het of iets soos swemklere tuis vergeet het. Nou wil ek aan die ouers die volgende vrae vra: a) Straf jy nie jou kinders as hulle nie ‘n redelike opdrag … Lees voort Die ouer-onderwyservenootskap

Schnauzers is prettige troeteldiere!

As hulle toegelaat word, sit hulle sommer bo-op my! Die van julle wat ook Schnauzers het, sal weet dat hierdie menshondjies oral is waar jy is. Hulle volg jou in so 'n mate, dat ek dikwels wonder of hulle oorsaak van 'n gebreekte nek, bene of arms gaan wees. Want hulle bly by jou terwyl … Lees voort Schnauzers is prettige troeteldiere!

Hoe kan ek die ensieme in my verteringstelsel verhoog?

Volgens John Douillard, 'n mediese praktisyn, kan digestive enzymes die pyn verlig wat met die verteer van kos gepaard gaan, maar daar is 'n paar gevare. Een daarvan is dat mense daaraan verslaaf kan raak en heeltemal te veel moet inneem om te oorleef. Daarom stel hierdie outeur die volgende voor om die probleem van stadige verteringstelsel … Lees voort Hoe kan ek die ensieme in my verteringstelsel verhoog?

Ons Schnauzerkindertjies

BB, ons eerste Miniatuur Schnauzertjie, het in 2010 ons lewens kom verryk. Ek het ver gery om haar te gaan koop, want sy is in 'n klein dorpie in Mpumalanga gebore - Piet Retief. Sy het haar plaasmeisieskoentjies egter vinnig uitgeskop. BB, kort vir Bederfde Brak, is vreeslik bederf. Sy het saam met ons onder … Lees voort Ons Schnauzerkindertjies