Tamatie en basilsous vir Thermomix

Ek het vanaand pap in my Thermomix gemaak en dit het heerlik uitgekom. Natuurlik wou manlief hê dat ek 'n sous vir die pap maak, dus het ek my sous aangepas om in die TM-houer te maak. Bestanddele 4-6 tamaties, baie ryp, in helfte gesny 1 groot ui, in helfte gesny 5g basielkruid sout en … Lees voort Tamatie en basilsous vir Thermomix

Werkwoorde – Afrikaans

Daar is vier soorte werkwoorde (doenwoorde, woorde wat aksie aandui), naamlik selfstandige werkwoorde, hulpwerkwoorde en koppelwerkwoorde. Sommiges kan in onderafdelings ingedeel word. 1) Selfstandige werkwoorde Hierdie werkwoorde kan alleen as gesegde van 'n sin in die onvoltooide teenwoordige tyd staan. Daar is vier soorte selfstandige werkwoorde. a) Oorganklike werkwoorde In hierdie geval word die werkwoord … Lees voort Werkwoorde – Afrikaans

Telwoorde – Afrikaans

Daar is twee soorte telwoorde, naamlik hoof- en rangtelwoorde. As jy die regte vraag vra, is dit maklik om tussen die twee soorte telwoorde te onderskei.. 1. Hooftelwoorde Hooftelwoorde kan uitgeken word as jy die vraag: "Hoeveel?" vra. Daar is twee soorte hooftelwoorde, naamlik bepaalde en onbepaalde hooftelwoord: a) Bepaalde hooftelwoorde dui 'n spesifieke getal aan, … Lees voort Telwoorde – Afrikaans

Bergfietsry is nie vir sissies nie …

Ons het so twee jaar lank aan bergfietswedrenne deelgeneem - 2009 tot iewers in 2010. Ons dogter en haar man het dit begin en ons genooi om ook fietse te koop. Ek het laas as skoolkind fiets gery, ek was doodbenoud, maar het besluit om dié bul tog by die horings te pak en 'n … Lees voort Bergfietsry is nie vir sissies nie …

Ons Duitse herdershonde veroorsaak chaos in straat

Ons het altyd 'n Duitse herdershond gehad - om ons te beskerm. En dié woefe het gereeld chaos in die staat veroorsaak. Veral as iemand dit sou waag om in die straat te wees as ons by die hek stop om in te kom. Enk dink sommer nou aan twee gevalle. Naand meneer! My sus … Lees voort Ons Duitse herdershonde veroorsaak chaos in straat

Ek, Sun City en my kinders se 30ste verjaarsdae

Ek sal my twee kinders se 30ste verjaarsdae nooit vergeet nie. Nie net omdat hulle my kinders is nie, maar ook omdat beide by Sun City gevier is en beide my hart amper laat gaan staan het weens die teenwoordigheid van 'n aap of 'n bobbejaan wat dit te naby na my smaak aan my … Lees voort Ek, Sun City en my kinders se 30ste verjaarsdae