Local is lekker … in Almaty, Qazaqstan

Vanaand is manlief lus om ver te stap om iets te gaan eet. Dan kry ons mos sommer ons suurstofvlakke op, so sê hy. Dit sal 100% wees as ons fiks is. Ons is nie fiks nie, maar 97% is goed genoeg vir my as dit onfiks beteken. Hy is sommer lus om 6 km … Lees voort Local is lekker … in Almaty, Qazaqstan