Laaste Vrydag in Ust – Dusty bestyg haar koets

Ek het Donderdag begin skryf, want dalkies sou ek Vrydag glad nie tyd kry nie. Teen Vrydagmiddag vyfuur moet die trok gelaai wees. Om Dusty en ons paar bokse en tasse na Almaty te vat. Blykbaar ‘n hele ding hier. Manlief moes brief by prokureur (notarius) laat opstel wat verduidelik dat dit sy kar is … Lees voort Laaste Vrydag in Ust – Dusty bestyg haar koets