Braaivleis in Almaty

Ons het die laaste twee weke in Öskemen nie gebraai nie, waarskynlik omdat manlief mos so gou begin pak het. Alles wat in hulle eie bokse kon kom, is in hulle bokse gesit en toegeplak. Die elektriese braai ook. Die eerste week in Almaty het gevlieg, soveel dinge om te doen, plekke om te soek … Lees voort Braaivleis in Almaty