Om aan te stuur, of nie …

Vandat die SARS-CoV-2 virus in Sjina ontstaan het, word ek gebombardeer met grappe en spotprente en spottende teks oor die virus wat vinnig oor die grense van Sjina na ander dele van die wêreld versprei het. Aanvanklik was dit net langs ons, ons deel 'n baie lang grens met Sjina. Dus was dit die afgelope … Lees voort Om aan te stuur, of nie …

As die landlord ‘n Mi box TV wil insit …

Ek het al vertel oor 'n paar insidente (goeies) tussen ons en die landlord. Hy en sy vrou verstaan nie Afrikaans of Engels nie, ons nie Russies of Qazaq nie. Dus is saamgesels 'n probleem. Aanvanklik het manlief se tolk vir ons getolk, maar toe sê die landlord nee, ons moet direk met hom praat. … Lees voort As die landlord ‘n Mi box TV wil insit …

Onverwagte verandering van haarkleur…

Hierdie artikel is anders as my artikels, dit vorm deel van 'n bloguitdaging wat Hester begin het. Sy is mos my towerinvriendin. En sy dink ons moet so bietjie lighartig raak om spanning rondom die verspreiding van die SARS-CoV-2 te verlig. Vir ons self. Ek dink almal weet teen die tyd dat ek ligsinnigheid oor … Lees voort Onverwagte verandering van haarkleur…

Dit is waarom SARS-CoV-2 ‘n virus is om te vermy

Die virus wat die Covid-19 pandemie veroorsaak het, is so pas as SARS-CoV-2 benoem, so genoem omdat dit akute asemhalingsprobleme veroorsaak (SARS), deur 'n koronavirus veroorsaak (CoV) en omdat daar reeds 'n SARS-virus was wat 'n soorteglyke pandemie in 2002/2003 veroorsaak het, dus tweede een (2). Die siekte staan nou amptelik as Covid-19 bekend. Dus … Lees voort Dit is waarom SARS-CoV-2 ‘n virus is om te vermy

Charyn Canyon in Qazaqstan: ‘n moet ervaring

Ek voel so bietjie skaam om te noem dat ek Geografie 3 agter my naam het omdat ek, toe ons in Januarie 2019 besluit het om Qazaqstan toe te kom, so min oor hierdie land geweet het. Dan kan ek myself darem verweer dat Qazaqstan tot Desember 1991 agter die ystergordyn versteek was en dat … Lees voort Charyn Canyon in Qazaqstan: ‘n moet ervaring

Sneeuspykers: die lekker wat ek nie wou toets nie

My een Suid-Afrikaanse vriendin hier het vir die winter gevlug. Laas jaar was genoeg vir 'n leeftyd, sy het die hele winter in Suid-Afrika gaan woon. Hierdie winters is nie vir haar nie. Ek verstaan dat dit verlede jaar baie kouer was as vanjaar. En ek het simpatie met haar. As die temperatuur laer as … Lees voort Sneeuspykers: die lekker wat ek nie wou toets nie

Dit is ys en nie klippe nie …

Ons woon nou 10 dae langer as 'n jaar in Öskemen. In die tyd het ek geleer hoe warm dit hier kan wees, maar beslis ook hoe koud dit hier kan wees. Koud is baie erger as warm, ons het al -38ºC beleef. En raai wat, ten spyte van my vrese dat ons in yspilare … Lees voort Dit is ys en nie klippe nie …