Hoe het ek ‘n towerin geword?

Ek gaan nou eers moet bieg, op een of ander manier het ek hierdie uitdaging misgelees, misgekyk. Om te vertel hoe ek een geword het. Gelukkig lees ek my maats se blogs en het ek dit wel raak gelees. Ter verdediging mag ek dalk noem dat ons pak. En dit laat my kop oral probeer … Lees voort Hoe het ek ‘n towerin geword?