CV: CJ van Staden (Afrikaans)

Ek het my PhD in 2012 behaal nadat ek eers jare lank skoolgehou het. Ek is 'n onafhanklike navorser en fokus spesifiek op die gebruik van tegnologie om onderrig en leer te bevorder. Ek beskik ook oor 'n M.Ed (Begaafdekindonderwys), 'n B.Ed (Begaafdekindonderwys) en 'n BA(Ed). Ek was jare lank 'n meesteronderwyseres by verskeie skole … Lees voort CV: CJ van Staden (Afrikaans)

CV CJ van Staden (English)

I am a passionate educator and hold a PhD in Science and Technology education. I was a master teacher in secondary education and senior lecturer at Vista University, Welkom campus and primary lecture at Unisa, an institution for distance education.Currently, I am an independent researcher. My research experience includes being appointed as post doctoral fellow … Lees voort CV CJ van Staden (English)

Ocean Basket in Almaty

Ons het in Maart 2020, net voor die grendeltyd begin het, in Almaty kom toer. Vir ‘n lang naweek. En toe ontdek ons Ocean Basket naby Almaty hotel in ‘n wandellaan. En ja, ons was verras, want is Ocean Basket nie eg Suid-Afrikaans nie? En hier kry ons een in Qazaqstan se hoofstad. Natuurlik moes … Lees voort Ocean Basket in Almaty