e-Pos uit Kazakhstan – Maart/April 2021 Sarie

Vanoggend was daar nog niks en toe ek weer kyk, is die nuutste Sarie op die rakke. Dit is nou die een waarin my e-pos uit Kazakhstan gepubliseer is.

Kan mens regtig so knop op jou maag kry as jy sien dit is nou dit? Die Sarie is op die rakke, die artikel is gepubliseer.

Sal graag wil hoor wat jy daarvan dink …

Dankbaar ek is terug in my eie land …

18 gedagtes oor “e-Pos uit Kazakhstan – Maart/April 2021 Sarie

  1. Het toe vandag die Sarie gekoop – vir die eerste keer in wie weet hoeveel jare – spesiaal om die artikel oor julle Kazakhstan-verblyf te lees. Dis baie interessant, Christa, en jou foto’s is absoluut pragtig.

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.